Hou jou water koel en jou styl warm. Of jy op die plaas, pad of kantoor is, ‘n Boerepoppie bly gevoed, gehidreer en vol flair. ‘n Stylvolle, eko-vriendelike stel wat bestaan uit: 2-stuk herwinde plastiek kosblik met veilige klipslotte (mikrogolfveilig sonder ventilasieprop, nie skottelgoedwasserveilig nie), 800ml herwinde vlekvrye staal waterbottel (nie vir warm water, bottel skottelgoedwasserveilig – deksel nie). Volhoubaar, prakties en perfek vir daaglikse gebruik.
Kooshty Berbria Geskenkstel
R433,00
’n Boerepoppie bly gevoed, gehidreer en vol flair.
Availability: 30 in stock






Reviews
There are no reviews yet.