“Ons braai nie net nie – ons verrig ‘n kunsvorm.
Vir die Boerepoppie wat met gratie braai en met styl regeer. Hierdie stel is nie net braaigereedskap nie – dis ‘n trofee. Bamboes. Vlekvrye staal. En genoeg attitude om almal stil te maak wanneer sy daai tang klik.
Boerepoppie Bamboes Braai-Baas Stel – 5 Dee
R1 495,00
Ons braai nie net nie – ons verrig ‘n kunsvorm.
Availability: 10 in stock






Reviews
There are no reviews yet.