Ruim en regop vir al jou mooigoed, met waterbestande materiaal om jou badware droog te hou. Deursigtig vir vinnige kyk-en-gaan, met ‘n goue rits wat daai boerepoppie-glans gee.

Tiffany Toilettas – Waterbestendig
R245,00
Ruim en regop vir al jou mooigoed
Availability: 30 in stock


Reviews
There are no reviews yet.