Outomaties oop, windvas, styf gebou met 8 ribbes vir ekstra krag. Die swart binnekant gee daai luukse Boerepoppie-glans… klein genoeg vir jou handsak, sterk genoeg vir enige storm. ‘n Boerepoppie sidder nie vir storms nie.
Serendipio Sleet Sambreel
R245,00
‘n Boerepoppie sidder nie vir storms nie
Availability: 25 in stock


Reviews
There are no reviews yet.