Hamilton Canvas Naweektas
Groot, stylvolle canvas naweektas perfek vir naweek-wegbreek, plaasbesoeke of enige avontuur. Duursame materiaal met voldoende ruimte vir al jou goed.
‘n Boerepoppie reis nie net nie… sy arriveer met styl!
BOEREPOPPIE KENNISGEWING:
Elke item word met Boerepoppie-liefde gekies en dan gedruk of geborduur, met hope sorg en ‘n knippie gesindheid.
Ons is jammer, as iets nie pas nie, kan ons ongelukkig nie verantwoordelikheid neem nie. Maak dus dubbel seker van jou groottes voor jy bestel.
As daar iets verkeerd is (ons hoop nie so nie!), laat weet ons skriftelik met bewys van aankoop binne 6 werksdae nadat jy jou pakkie ontvang het.
Onthou, mooi goedjies vat tyd! Bestellings neem 7 werksdae, en aflewering ongeveer 2 werksdae (in groot areas).
Elke Boerepoppie-item is met liefde, laggies en ‘n bietjie plaasstof uitgedink!



Reviews
There are no reviews yet.