Met sagte hande en ‘n sterk hart is sy altyd gereed om te help, te troos en te versorg. Die BoerePoppie noodhulpkassie hou meer as net pleisters. Dit hou sorg, liefde en styl in een. Perfek vir huis, reis of avontuur. Want selfs veiligheid kan mooi wees. Sluit In: 1 x vormbare verband 50 mm, 1 x noodhulpskêr, 1 x progaze-swabs steriel 50 x 50 mm (8-laag) 5’s, 1 x hipoporie-papierband 12 mm x 3 m, 1 x driehoekige verband nie-geweef, 1 x veiligheidspelde – karton van 12, 4 x alkoholswabs, 2 x antiseptiese doekies, 6 x waterdigte pleisters, 1 x paar vinielhandskoene, 1 x plastiek-pincet, 1 x KPR-mondstuk, 2 x brandbeskermingsbrandvlek 3.5 ml-sakkies.
BoerepPoppie Noodhulpkassie
R550,00
Sy sorg met sagte hande en ‘n sterk hart.
Availability: 20 in stock


Reviews
There are no reviews yet.