Vir die Boerepoppie wat nie wag vir ‘n man of ‘n muurprop om die pret aan te sit nie – sy pak haar eie braai, haar eie cooler en haar eie kuier. Opvou-braairooster, koelersak vir die ysies en ‘n houding wat sê: “ons braai waar ons wil, want ons kán.”
Boerepoppie Braai & Koelersak Stel
R899,00
Vir die Boerepoppie wat nie wag vir ‘n man nie – sy pak haar eie braai.
Availability: 15 in stock





Reviews
There are no reviews yet.