Styl en spoed in een stel, perfek vir die vrou wat werk laat gebeur. Of sy nou in die kantoor is, op die plaas van oppad dorp toe. Alles netjies saamgepak in ‘n ruim reistassie om jou tegnologie bymekaar te hou. Geen kabel-chaos, geen drama. ‘n Boerepoppie wag nie dat dinge gebeur nie… sy maak dit gebeur!

Berkshire Vinnige Muurlaaier + Slim Muis
R395,00
Laai vinnig. Klik slim. Werk skoon.
Availability: 30 in stock

Reviews
There are no reviews yet.