Wie sê ‘n Boerepoppie kan nie gholf speel nie? Sy slaan met styl, staan met trots en glimlag met flair.
Inhoud:
• Erinvale gholfhanddoek (100% katoen, 50×35 cm)
• Braxton aluminium waterbottel (500 ml, met karabynhaak)
• Mini-potlood met uitveër
• Duikinstrument
• Balmerker
• 4 gholftees





Reviews
There are no reviews yet.